Stadsbeplanning Dienste

 Kliënt konsultasie

 

Ons begin deur om te kyk wat u erf potensiaal is en gee advies random hoe om u eiendom te ontwikkel. Ons bestuur elke projek vanaf konsultasie tot konsepontwerp na stadsbeplanning goedkeuring by munisipaliteit.

#konsultasie

 

Huis planne

 

Ons teken nuwe huis planne of kan reeds bestaande planne opdateer.

#huisplanne

Hersoneering

 

Alle projekte word voorspel op grond van die ekonomiese, sosiale en fisieke oorwegings van die omgewing en goedkeuring gaan afhang vanaf die plaaslike munisipaliteit.

Ons bied die volgende Stadsbeplanning Dienste:

  • Enige teken werk vanaf n afdakke na nuwe 3 D huisplanne.
  • Indiening van aansoek by die raad vir goedkeuring.
  •  Grondgebruik aansoeke vir hersoneering, spesiale toestemming of tweede woning.
  •  Ontwikkeling konsep en uitleg beplanning.
  •  Streek beplanning.
  •  Sonering sertifikaat aansoek.
  •  Advies oor die wetgewing van geboue.
  •  Onderafdelings en konsolidasies.
  •  Opheffing van beperkende titelvoorwaardes.